Spreekwoord van die week – 26 Julie 2021: In die nood leer ’n mens jou vriende ken

In die nood leer ’n mens jou vriende ken

Iemand wat jou ook in nood ondersteun, is ’n ware vriend.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)