Spreekwoord van die week – 26 Oktober 2020: Moenie met vuur speel nie

Moenie met vuur speel nie.

Moenie roekeloos raak en gevaarlike dinge aanpak nie.

(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)