Spreekwoord van die week – 27 September 2021: Vriende praat in my gesig, honde blaf agter my rug

Vriende praat in my gesig, honde blaf agter my rug.

Ware vriende kritiseer my reguit, vals vriende beskinder my.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)