Spreekwoord van die week – 28 Junie 2021: Slim vang sy baas

Slim vang sy baas

As jy te slim probeer wees, kan jou eie slimmigheid jou dalk laat struikel.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)