Spreekwoord van die week – 28 September 2020: Dansduiwel het hom beet

Die dansduiwel het hom beet.

Hy is oordrewe lief vir dans.

(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)