Spreekwoord van die week – 29 Junie 2020

Veg soos ’n Trojaan.

Besonder dapper veg.

(Volgens die Griekse mitologie was die Trojane besonder dapper, met Achilles die dapperste van almal.)

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)