Spreekwoord van die week – 29 Maart 2021: Dis sommer kinderstories

Dis sommer kinderstories.

Dit is nie geloofwaardig nie.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)