Spreekwoord van die week – 3 Mei 2021: Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld

Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld.

Die moeder oefen die grootste invloed in die wêreld uit.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)