Spreekwoord van die week – 30 Augustus 2021: Ryk gesaai, bankrot geoes

Ryk gesaai, bankrot geoes.

As iemand baie erf, verloor hy dit dikwels maklik weer.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)