Al is ’n huis ook hoe arm, hy dek warm.
Al is ’n mens se huis armoedig, voel jy nog op jou gelukkigste daar.
(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)