Spreekwoord van die week – 31 Augustus 2020: Van asseblief en dankie lewe

Van asseblief en dankie lewe.

Van ander se liefdadigheid afhanklik wees.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)