Spreekwoord van die week – 31 Mei 2021: Sonder kindertrane word ’n kind nie ’n grootmens nie

Sonder kindertrane word ’n kind nie ’n grootmens nie.

Groeipyne – letterlik en figuurlik – is deel van enige kind se groeiproses.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)