Spreekwoord van die week – 4 Mei 2020

Die buikgord styf trek.

Nie baie te ete hê nie.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)