Spreekwoord van die week – 4 Oktober 2021: Sy lagsakkie het gebars

Sy lagsakkie het gebars.

Hy lag onbedaarlik.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)