Spreekwoord van die week – 5 Julie 2021: Lekker is maar ’n vinger lank

Lekker is maar ’n vinger lank.

Die plesier is van korte duur.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)