As dit op die een reën, drup dit op die ander.
Almal word nie ewe veel geseën nie.
(Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)