Spreekwoord van die week – 6 April 2020

Solank daar lewe is, is daar hoop.

Al is iemand ook hoe siek, of sake hoe sleg, ’n mens kan altyd hoop op beterskap.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)