Spreekwoord van die week – 6 Desember 2021: Op vaste grond staan

Op vaste grond staan. Seker wees van jou saak.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)