Spreekwoord van die week – 6 Julie 2020

In die middel van die wêreld wees

Glad nie weet wat om te doen nie; verward wees.

(Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)