’n Kinderhand is gou gevul
’n Kind word maklik tevrede gestel – ook gesê van volwassenes wat nie hoë eise stel nie.
(Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)