Spreekwoord van die week – 7 Junie 2021: Die oseaan probeer leegdrink

Die oseaan probeer leegdrink

Die onmoontlike probeer doen.

(BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)