Spreekwoord van die week – 8 Maart 2021: Hy het nie ’n bang haar op sy kop nie

Hy het nie ’n bang haar op sy kop nie.

Hy het baie moed.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)