Spreekwoord van die week – 9 Augustus 2021: Die gefluisterde woord trek soms verder as die geskreeude

Die gefluisterde woord trek soms verder as die geskreeude

Dit is nie nodig om nuus met ’n fanfare bekend te maak nie.
Om dinge op ’n stil manier te doen, maak dikwels groter indruk.

(BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)