Tag Archives: 24 September

Tien dae van erfenis – vier dit saam met Kraal Uitgewers!

Dit is die taal wat ons praat, die musiek waarna ons luister, ons land se natuurskoon, ons ryke geskiedenis – dié en talle ander erfgoed maak ons wie ons as Afrikaners is. Dit vorm ons identiteit en daarom vier Kraal Uitgewers van Vrydag 15 September tot Erfenisdag op Sondag 24 September tien dae van erfenis. […]