Tag Archives: 30 April 1925

30 April 1925 – Dot Serfontein gebore

Dot Serfontein is op 30 April 1925 gebore. Sy was ‘n skrywer van kortverhale en kontreiverhale. Sy was die moeder van die digter Antjie Krog en het ook onder die skuilname SJ Nasau en Luca Fick geskryf. “Ek dink die mens se omgewing het ’n baie groter rol te speel in jou karakter as wat […]