Tag Archives: 5 Februarie 1915

5 Februarie 1915 – Genl. Louis Botha vertrek na Suidwes-Afrika

Op 5 Februarie 1915 vertrek generaal Louis Botha na Suidwes-Afrika om die bevel oor te neem van die Unieverdedigingsmag daar. Suid-Afrika het met dié veldtog tydens die Eerste Wêreldoorlog dié gebied verower. Net nadat Brittanje op 4 Augustus 1914 tot die Eerste Wêreldoorlog toegetree het, het Botha die Britse regering in kennis gestel dat die […]