1837: Andries Pretorius vertrek saam met ʼn groepie verkenners op ʼn tog na die binneland. Hulle bereik Gert Maritz se laer in die omgewing van die huidige Heidelberg teen die einde van Oktober. 1886: Standard Bank open sy deure vir die eerste keer en begin sake doen vanuit ʼn tent in Ferreirasdorp. 1899: Die Anglo-Boereoorlog […]
Tag Archives: 5 junie
1902: Maude Francis Eyston Sumner, beroemde kunstenaar wat in Suid-Afrika, Engeland en Frankryk uitgestal het, word op dié dag in Johannesburg gebore. Sy verwerf veral bekendheid vir haar landskap- en stilleweskilderye, wat gesogte versamelaarsitems word. Sy sterf in 1985. 1902: Die krygswet wat gedurende die Anglo-Boereoorlog gegeld het, word in die Kaapkolonie herroep. ’n Krygswet […]
1925 – Die grondwet van Suidwes-Afrika tree in werking. 1962 – Nelson Mandela word op ʼn klag van hoogverraad Dié opspraakwekkende hofsaak staan later as die Rivonia-verhore bekend. 1964 – Geboortedag van Annesu de Vos, Afrikaanse digter bekend vir onder meer die gedig Gebed van ʼn groen perske. 1999 – Horse Chestnut, een van die […]
1822: Die taalproklamasie van Lord Charles Somerset, wat bepaal dat Engels die enigste voertaal in alle howe sou wees, word gepubliseer. 1913: Louis Botha en Jan Smuts vertrek na Johannesburg om te bemiddel in die eerste mynwerkerstaking. 1852: Die diamantmagnaat, Barney Barnato, word in Londen gebore as Barnett Isaacs. 1853: Staatsman Cecil John Rhodes word […]
1900: Die Britse magte val Pretoria tydens die Anglo-Boereoorlog binne. 1991: Die Groepsgebiedewet, wat in 1950 in Suid-Afrika van krag geword het, word afgeskaf. 1918: Die Afrikaner Broederbond word gestig as ’n vertroulike kulturele organisasie. 1873: Die nedersetting bekend as New Rush se naam word na Kimberley verander ter ere van die Britse minister van […]