Hy is regtig ’n aardjie na sy vaartjie Die kind tree soos sy pa op. (Middelnederlands aert: wortel) (BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)