Tag Archives: Abraham Fouché

Die Taaltrommel 10 Augustus 2020 – Vrolike versies

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Twee vrolike versies: vir die (wynlose) grendeltyd en vir die huidige sinustyd Die pikkewyn (Abraham Fouché) Die lompe, plompe pikkewyn, die sout seewater is sy wyn: sy kelderdeur staan altyd oop; hy wiegel-waggel as hy loop. O pikkewyn, o pikkewyn, gee my […]