Vandag haal ons ’n paar afkortings uit die Taaltrommel en vind uit waarvoor dit staan: ABV Afrikaanse Bybelvertaling ATKV Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging ATR Afrikaanse Taalraad AWS Afrikaanse woordelys en spelreëls FAK Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge HAT Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal NALN Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum […]