Tag Archives: Africaander

22 Februarie 1707 – Ik ben een Africaander!

“Ik ben een Africaander!” – Op 22 Februarie 1707 het ’n jong man Hendrik Bibault dié legendariese woorde uitgeroep. Dit was net nadat dit bekend geword het dat inwoners van Stellenbosch se stryd teen die omstrede goewerneur W.A. van der Stel en verskeie hoë amptenare suksesvol was. Die goewerneur en sekere amptenare is hierna uit […]