Tag Archives: Afrikaans in Afrika

Die Taaltrommel 20 September 2021: Koserfenis

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Op Erfenisdag dink ons ook aan ons koserfenis en veral aan lekkernye wat graag in Suid-Afrika geniet word, soos die volgende: beskuit; biltong; blatjang; braaibroodjies en braaivleis; kerrie en kerrievis; koeksisters (en koesisters); marog; melktert; mieliepap; rooibostee; samoesas; snoek; sorghumbier. […]

Die Taaltrommel 13 September 2021: Uitdrukkings

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. ’n Paar voorbeelde van raaksê-uitdrukkings in spreektaal: skandekwaad – hewig ontsteld dikbekwind – ysige wind sitkind – kind wat kruip (BRON: Afrikaans in Afrika – Christo van Rensburg (red.))  

Die Taaltrommel 9 Augustus 2021: Afrikaanse Taaldag

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. 14 Augustus staan bekend as Afrikaanse Taaldag, omdat die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 in die Paarl gestig is. Ander belangrike datums in die geskiedenis van Afrikaans is: 1925:   Afrikaans kry amptelike status 1933:   Eerste volledige […]