Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ons soek in die Taaltrommel en kom op ’n paar intensiewe vorms van adjektiewe af –daardie uiterste vorm van ’n kenmerk, byvoorbeeld baie skoon is silwerskoon. Eienaardig genoeg word ’n morbiede begrip soos “dood” dikwels gebruik om die intensiewe vorm aan te […]