Vul die ontbrekende woord in: Die wa deur die ____ trek. Daarin slaag om ’n moeilike taak te verrig of ’n probleem op te los. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Tag Archives: Afrikaans
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Bybel en bybel Die Bybel (met ’n hoofletter, maar nie gekursiveer nie) is die Heilige Skrif. Samestellings met “-bybel” as laaste deel begin met ’n hoofletter, bv. Kanselbybel, Familiebybel, Kinderbybel. bybel (met kleinletter) verwys na ’n omvattende boek van hoogstaande […]
komvandaan s.nw. (geselstaal) 1 Plek waar iemand gebore is of grootgeword het. 2 Iemand se (beroeps)agtergrond. (BRON: PharosAanlyn: Woordeboek van Afrikaans Vandag)
Die daglig sien Gebore word (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Taal is dinamies en nuwe woorde ontstaan gedurig. Hier is twee van die nuwe woorde in Afrikaans: lugbraaier s.nw. (Engels: air fryer) Toestel waarin voedsel gaargemaak word m.b.v. warm lug wat teen ’n hoë spoed gesirkuleer word. oogpoeding s.nw. Iemand […]