Tag Archives: Afrikaans

Video: Verset & opbou boekbekendstelling

Ter herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875, het die taalhistorikus, prof. Jaap Steyn, met prof. Hennie van Coller oor belangrike Afrikaanse taalaktiviste in gesprek getree. Hier is vier video’s* van die gesprek wat deel vorm van die boekbekendstelling van Kraal Uitgewers se nuutse boek Verset & […]

Jongste boek van bekroonde skrywer herbevestig oproep om Afrikaans te beskerm en bevorder

Ter viering van Afrikaanse Taaldag sal die bekroonde Bloemfonteinse skrywer J.C. Steyn se nuutste boek Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans op 14 Augustus vanjaar by NALN bekendgestel word. Afrikaanse Taaldag word jaarliks gevier om die stigting te herdenk van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 – […]

Bekroonde skrywer vier 80ste verjaardag

deur Ilze Nieuwoudt  “Al wat myne is / is my sinne; / in sinne is alle woorde / mýne / waar ek my in kan verdiep / verborge gange oopgrawe”* Die gevierde skrywer, digter en taalwetenskaplike Jacob Cornelius Steyn – beter bekend as Jaap, of J.C. Steyn – se woorde uit die gedig “Woord en […]