Tag Archives: Afrikaanse Taaldag

Die Taaltrommel 9 Augustus 2021: Afrikaanse Taaldag

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. 14 Augustus staan bekend as Afrikaanse Taaldag, omdat die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 in die Paarl gestig is. Ander belangrike datums in die geskiedenis van Afrikaans is: 1925:   Afrikaans kry amptelike status 1933:   Eerste volledige […]

Die Bybel – in AFRIKAANS!

Die eerste eksemplare van die Afrikaanse Bybel word in Mei 1933 by die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap afgelewer, bron: Transvaalse Argiefbewaarplek

Op 26 Augustus 1933, vanjaar 86 jaar gelede, is ’n fees in byna elke uithoek van Suid-Afrika gehou. Die amptelike bekendstelling van die Afrikaanse Bybel is op dié dag gehou, met die hoogtepunt van feesvieringe wat in Bloemfontein plaasgevind het. Nagenoeg 5 000 gaste het die geleentheid in Bloemfontein bygewoon. Die vertaling van die Bybel […]