Tag Archives: Afrikaanse woordeskat

Die Taaltrommel 14 Junie 2021: Akademiese Tekste

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ons kyk weer na ’n paar pragtige “gespierde” Afrikaanse woorde wat gebruik kan word in plaas van die woorde wat dikwels in akademiese tekste en formele kommunikasie voorkom: kousaliteit                                oorsaaklikheid kriterium                                  maatstaf kwaliteit                                   gehalte legitiem                                    regmatig, wettig lompsom      […]

Die Taaltrommel 8 Junie 2021: Oseane

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ter viering van Wêreld Oseane Dag (8 Junie)  noem ons die vyf bekende oseane: Arktiese Oseaan         Noordelike Yssee; Noordpoolsee Atlantiese Oseaan      aan die westekant van Afrika Indiese Oseaan           aan die oostekant van Afrika Stille Oseaan              die wêreld se grootste oseaan: […]

Die Taaltrommel 31 Mei 2021: Terme vir babadiere op die plaas

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Net soos mensekinders, moet jong diere ook beskerm word. Maar wat noem ’n mens die “babadiere”? Hier is ’n paar terme van plaasdiere:                         Manlik             Vroulik             Kleintjie            Geluid(e) bok                  ram                  ooi                   bokkie             blêr eend                mannetjie         wyfie               eendjie  […]

Die Taaltrommel 24 Mei 2021: Teks ontsyfer

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Kan jy die volgende teks ontsyfer? “Om geod te kan lesuitr, kan ’n goort bdyare tot werodoaskt lweer. Tuorens, duer lesuitr het ons amlal met ons werodoaskt beign. Ons het worode ngaebotos of hreahal wat ons as bbaas by ons […]

Die Taaltrommel 17 Mei 2021: Verbale hendiadis

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is hendiadis? Dit is ’n weergawe van ’n enkele begrip deurdat twee soortgelyke woorde neweskikkend verbind word. Voorbeelde: dag en datum; huis en haard; staan en wag; vuur en vlam Verbale hendiadis is ’n sinskonstruksie waar werkwoorde soos “staan”, […]