Tag Archives: Afrikanerorganisasie

4 Februarie 1939 – Ossewabrandwag gestig

Op 4 Februarie 1939 word die Ossewabrandwag (OB) as ’n Afrikanerorganisasie op Bloemfontein gestig. Kolonel J.C. Laas was die eerste leier van dié organisasie, maar is in 1941 deur J.F.J. (Hans) van Rensburg opgevolg. Volgens die historikus Hermann Giliomee was “die paramilitêre OB die belangrikste anti-oorlogsbeweging en is gestig om die ‘ossewagees’ van die 1938-viering […]