Tag Archives: ag

Die Taaltrommel 2 November 2020 – Onvertaalbare woorde

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Sekere woorde in ons geliefde Afrikaans kan net nie in Engels vertaal word nie. Hier is ’n paar voorbeelde: ag; bakkie; bosberaad; eina!; gees; gogga; mos. Dink aan nog ’n paar sulke woorde en gebruik dit met trots! (Bron: news24.com)