Tag Archives: Alana Bailey

Boeke oor boekwinkels

Alana Bailey Verlede maand het ek meer vertel oor boeke wat oor kinderboeke gaan. Nou verskuif die fokus na boeke oor boekwinkels. Daar is baie fiksie wat boekwinkels as tema het en dan nogal die ervaring van boekverkopers kan verromantiseer. Dan is daar ook dié wat feit en fiksie effe vermeng, maar heerlike leesgenot verskaf. […]

Boeke oor boeke vir kinders en jong mense

Alana Bailey Wêreldboeke- en kopieregdag word jaarliks op 23 April gevier. Dit is dan altyd ’n lekker verskoning om oor boeke en lees te gesels. Vanjaar het die radiostasie RSG die luisteraarsvraag gestel of mense nog boeke koop en lees, of biblioteke besoek, en die antwoord was ’n oorweldigende “ja”. Baie mense het gekla oor […]

Die wonderwêreld van biblioteke

Alana Bailey Soms kom dit my voor asof biblioteke ’n bedreigde spesie is. In Suid-Afrika hoor ons gereeld van biblioteke wat sluit omdat die dorps- of stadsrade wat dit finansier, eerder die geld elders aanwend. Selfs in skole het biblioteke vanaf die 1990’s toenemend “mediasentrums” geword en is al minder boeke aangekoop. Dit is ’n […]

Nuusbrokkies – 16 Maart 2022

Die Taalkommissieadviespaneel Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs ’n Taalkommissieadviespaneel vir die termyn 2022 tot 2024 saamgestel. Dit bestaan uit 100 lede uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap. Alana Bailey, uitvoerende hoof van Kraal Uitgewers en hoof van kultuursake by AfriForum, dien ook in die paneel. Baie geluk aan al die lede en […]

Aanhaling van die week – 20 September 2021: Alana Bailey

“Met ’n betrokke, kundige en waaksame gemeenskap wat verantwoordelikheid vir ons erfenis neem, kan dit inderdaad soos die legendariese vuurvoël pragtig en kragtig uit die as herrys. Niemand is té oud, té jonk of té onmagtig om iets by te dra nie.”  Alana Bailey (Uit: “Met gemeenskapsbetrokkenheid kan erfenis ’n feniks wees”, Maroela Media, 23 […]