Tag Archives: Alexandria

12 Maart 1488 – Dias plant kruis by Kwaaihoek

Op 12 Maart 1488 – vanjaar reeds 532 jaar gelede – plant die Portugese ontdekkingsreisiger Bartolomeu Dias ’n kruis by Kwaaihoek, nagenoeg 6 km wes van die Boesmansrivier en sowat 25 km suidwes van Alexandria in die Oos-Kaap. Dié kruis (in Portugees bekend as ’n “padrão”) is die oudste teken van Portugese kontak met Suid-Afrika. […]