Tag Archives: alpha

Woord van die week – 10 Augustus 2020

alfabet s.nw. Letters gebruik om ‘n taal te skryf. Versameling woorde, name, kaartjies, ens. wat in alfabetiese volgorde gerangskik is. Eerste beginsels van ‘n wetenskap of vak. Uit Nederlands alfabet, vroeër gespel alphabet.  Uit Latyn alphabetum, ‘n samestelling van alpha en betha, onderskeidelik die eerste en tweede letter van die Griekse alfabet, waarskynlik oorgeneem uit […]