amulet s.nw. Voorwerp wat gedra word om vermeende skadelike invloed van geeste af te wend of as voorbehoedmiddel teen siektes, ongelukke, ens. beskou word; gelukbringer, talisman Oorsprong: Latyn amuletum (BRONNE: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe; PharosAanlyn)