Tag Archives: Andre le Roux

Skrywersaanhaling van die week – 20 Julie 2020

“Die ding is, ek hou van vroue. Vroue verstaan mos waarom mense liefdesgedigte skryf. En vroue is fassinerend – hulle dryf op ’n see van hormone. Jy leer naderhand wat om te sê en wat nie gesê mag word nie. Die weerloosheid van vroue en kinders gryp my aan.” André le Roux (14 Jul 1954 […]