Op 25 November 1914 raak Jan Kemp se Rebellekommando – wat in daardie stadium uit sowat 600 man bestaan het – by Rooidam in die Kalahari in ’n hewige geveg met die Unieverdedigingsmagte (UVM) onder kol. Ben Bouwer gewikkel. Om 08:00 daardie oggend het Kemp se mag die windpomp op Rooidam van die regeringsmagte verower […]
Tag Archives: Andries Raath
Op 12 November 1914, vandag 106 jaar gelede, vind gevegte tussen Afrikanerrebelle onder leiding van Christiaan de Wet en die Unieverdedigingsmagte (UVM) by Hoenderkop en Mushroom Valley (ongeveer 50 km suidoos van Winburg en 100 km noordoos van Bloemfontein) plaas. Die historikus André Wessels skryf hieroor in Die Afrikanerrebellie, 1914-1915: “Die swak gewapende (en aanvanklik […]
Op 3 November 1914 neem Christiaan de Wet en sy Rebelle die Vrystaatse dorp Lindley in. Sommige van die opstandelinge maak hulself blatant aan plundering van winkels skuldig. Op dieselfde dag beset Jan Kemp en sy perdekommando – wat uit 610 man bestaan – Schweizer-Reneke vir ’n paar uur lank. Hulle kommandeer perde, muile en proviant […]