Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Hier is nog ’n paar voorbeelde van “gespierde” Afrikaanse woorde wat gerus ook in akademiese werke of amptelike dokumente gebruik kan word: vasbeslotenheid; vasberadenheid – i.p.v. determinasie verspreiding – i.p.v. distribusie oorheers; oorheersing – i.p.v. domineer; dominasie bestaan – i.p.v. […]
Tag Archives: anglisismes
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Sekere woorde wat dikwels in akademiese werke of amptelike dokumente voorkom, kan gerus met pragtige, “gespierde” Afrikaanse woorde vervang word. Hier is ’n paar voorbeelde: adekwaat toereikend; genoegsaam agenda sakelys akkommodasie […]