Skrywer van onder meer die bekende “The story of an African farm”, Olive Schreiner, is vandag 165 jaar gelede, op 24 Maart 1855, op Witteberg in die Oos-Kaap gebore. Schreiner word beskou as ’n feminis, vurige aktivis en intellektuele. Sy het haar onder meer sterk uitgespreek teen die Jameson-inval en die Anglo-Boereoorlog. In ’n biografie […]