Tag Archives: Anneli van Rooyen

25 Februarie 1961 – Anneli van Rooyen gebore

“Sewe sakke sout”, “Neem my op vlerke” en “Ek lewe!” – as hierdie liedjietitels bekend klink is jy waarskynlik ’n kind van die 1980’s en sal die eerste note van dié liedjies jou byna onwillekeurig laat saam sing. Die stem agter hierdie nou legendariese liedjies, Anneli van Rooyen, vier vandag haar 59ste verjaardag. Sy is op […]