Tag Archives: Anthony van Riebeeck

20 Februarie 1656 – Seun van Jan van Riebeeck sterf

Anthony van Riebeeck, die seun van Jan en Maria (sien skildery) van Riebeeck, wat op 8 Desember 1655 aan die Kaap gebore is, sterf op 20 Februarie 1656. Volgens die “Afrikaanse Kultuuralmanak” was daar nie in daardie stadium ’n predikant aan die Kaap nie en het Anthony gesterf voordat hy gedoop is. Op dié dag […]