Tag Archives: Anton Anreith

31 Januarie 1841 – Groote Kerk ingewy

Op 31 Januarie 1841 word die huidige Groote Kerk in Adderleystraat, Kaapstad, amptelik ingewy. Dié gebou behoort aan die oudste NG Kerk gemeente in Suid-Afrika en is dus die moedergemeente van die NG Kerk. Dit is dié gemeente, wat reeds in 1665 gestig is, se tweede kerkgebou. Die hoeksteen van die eerste kerkgebou is op […]